Psalm 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Talle jong bulle het my omsingel;+Die sterkes van Basan het my omring.+ Esegiël 39:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die vlees van sterkes sal julle eet+ en die bloed van die owerstes van die aarde sal julle drink, ramme, jong skaapramme+ asook bokramme, jong bulle,+ almal vetgemaakte diere van Basan.+ Hosea 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want soos ’n hardkoppige koei het Israel hardkoppig geword.+ Sal Jehovah hulle nou soos ’n jong ram in ’n ruim plek laat wei?
18 Die vlees van sterkes sal julle eet+ en die bloed van die owerstes van die aarde sal julle drink, ramme, jong skaapramme+ asook bokramme, jong bulle,+ almal vetgemaakte diere van Basan.+
16 Want soos ’n hardkoppige koei het Israel hardkoppig geword.+ Sal Jehovah hulle nou soos ’n jong ram in ’n ruim plek laat wei?