39 “En julle, o huis van Israel, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Gaan dien elkeen sy drekgode.+ En daarna, as julle nie na my luister nie, dan sal julle my heilige naam nie meer ontheilig deur julle gawes en deur julle drekgode nie.’+
13 Op die bergtoppe bring hulle offerandes,+ en op die heuwels laat hulle offerrook opgaan,+ onder yslike bome en storaksbome en groot bome, omdat die skaduwee daarvan goed is.+ Daarom pleeg julle dogters hoerery en pleeg julle skoondogters egbreuk.
14 ‘Want die dag dat ek van Israel rekenskap eis+ vir sy opstandige dade, sal ek ook van die altare van Bet-El rekenskap eis;+ en die horings van die altaar sal beslis afgekap word en op die grond val.+