15 Hoewel jy hoerery pleeg, o Israel,+ moet Juda nie skuldig word nie,+ en julle moenie na Gilgal+ kom nie, en moet ook nie na Bet-Awen+ opgaan of sweer ‘So waar as Jehovah lewe!’ nie.+
15 “Al hulle slegtheid was in Gilgal,+ want daar moes ek hulle haat.+ Weens die boosheid van hulle handelinge sal ek hulle uit my huis verdryf.+ Ek sal hulle nie langer liefhê nie.+ Al hulle vorste tree hardkoppig op.+
5 En moenie Bet-El+ soek nie, en na Gilgal+ moet julle nie kom nie, en na Berseʹba moet julle nie oortrek nie;+ want Gilgal sal vir seker in ballingskap gaan;+ en wat Bet-El betref, dit sal iets bonatuurliks word.+