Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die een ramlam moet jy in die oggend offer, en die ander ramlam moet jy tussen die twee aande offer,+

  • Deuteronomium 14:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs in dié jaar uitbring,+ en jy moet dit in jou poorte neersit.

  • Deuteronomium 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Wanneer jy in die derde jaar,+ die jaar van die tiendes, die hele tiende van jou opbrengs klaar opsygesit het,+ dan moet jy dit aan die Leviet, die inwonende vreemdeling, die vaderlose seun en die weduwee gee, en hulle moet dit in jou poorte eet en versadig word.+

  • Hosea 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 As my offergawes het hulle vleis bly offer,+ en hulle het dit bly eet waarin Jehovah geen behae geskep het nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en rekenskap eis vir hulle sondes.+ Na Egipte het hulle teruggekeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel