Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het.

  • 1 Konings 8:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “As daar hongersnood+ in die land voorkom, as daar pes+ voorkom, as daar verskroeiing, heuningdou,+ sprinkane,+ kakkerlakke+ voorkom; as hulle vyand hulle in die land van hulle poorte beleër—enige soort plaag, enige soort kwaal—

  • Haggai 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ek het julle met verskroeiing+ en met heuningdou+ en met hael+ getref, ja, al die werk van julle hande,+ en niemand by julle het hom tot my gewend nie’,+ is die woord van Jehovah—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel