Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wie het Jakob oorgegee as buit, en Israel aan die rowers? Is dit nie Jehovah nie, die Een teen wie ons gesondig het en in wie se weë hulle nie wou wandel en na wie se wet hulle nie geluister het nie?+

  • Jeremia 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 O Jehovah, is u oë nie op getrouheid gerig nie?+ U het hulle geslaan,+ maar hulle het nie siek geword nie.+ U het hulle uitgeroei.+ Hulle het geweier om dissipline aan te neem.+ Hulle het hulle aangesig harder as ’n groot rots gemaak.+ Hulle het geweier om terug te keer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel