1 Konings 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het hy die een in Bet-El+ geplaas, en die ander het hy in Dan+ gesit. Amos 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “‘KOM na Bet-El en begaan oortredings.+ Begaan herhaalde oortredings by Gilgal,+ en bring julle offerandes in die oggend, julle tiendes op die derde dag.+
4 “‘KOM na Bet-El en begaan oortredings.+ Begaan herhaalde oortredings by Gilgal,+ en bring julle offerandes in die oggend, julle tiendes op die derde dag.+