8 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê: “Daar is nog een man deur wie ons Jehovah kan raadpleeg;+ maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer nie goeie nie, maar slegte dinge oor my+—Migaʹja, die seun van Jimla.” Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+