12 Soos iemand vir sy kudde sorg wat hy laat wei+ op die dag dat hy onder sy skape kom wat oral versprei is,+ so sal ek vir my skape sorg; en ek sal hulle verlos uit al die plekke waarheen hulle op die dag van wolke en dik donkerheid+ verstrooi is.
10 En die vyfde het sy bak op die troon van die wilde dier+ uitgegooi. En sy koninkryk het verduisterd geword,+ en hulle het hulle tonge begin kou van die pyn,