29 In die dae van Peka, die koning van Israel, het Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië,+ ingekom en Ijon+ en Aʹbel-Bet-Maʹäga+ en Janoʹag en Kedes+ en Hasor+ en Giʹlead+ en Galileʹa,+ die hele land van Nafʹtali,+ ingeneem en hulle in ballingskap weggevoer na Assiʹrië.+