Klaagliedere 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle het jag gemaak op ons voetstappe,+ sodat ons nie op ons openbare pleine kan loop nie.Ons einde het naby gekom. Ons dae is vervul, want ons einde het gekom.+ Esegiël 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “En wat jou betref, o mensekind, só het die Soewereine Heer Jehovah vir die land van Israel gesê: ‘’n Einde, die einde, het oor die vier uithoeke van die land gekom.+
18 Hulle het jag gemaak op ons voetstappe,+ sodat ons nie op ons openbare pleine kan loop nie.Ons einde het naby gekom. Ons dae is vervul, want ons einde het gekom.+
2 “En wat jou betref, o mensekind, só het die Soewereine Heer Jehovah vir die land van Israel gesê: ‘’n Einde, die einde, het oor die vier uithoeke van die land gekom.+