26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+
12 Toe hy naby die poort van die stad kom, kyk! toe word daar ’n dooie+ uitgedra, die enigste+ seun van sy moeder. Sy was boonop ’n weduwee. Daar was ook ’n aansienlike skare uit die stad by haar.