14 En hulle sal op die skouer van die Filistyne in die weste afvlieg;+ saam sal hulle die kinders van die Ooste plunder.+ Na Edom en Moab sal hulle hulle hand uitsteek,+ en die kinders van Ammon sal hulle onderdane wees.+
19 En hulle sal die Negeb in besit neem, ja, die bergstreek van Esau,+ en die Sjefeʹla, ja, van die Filistyne.+ En hulle sal die gebied van Eʹfraim+ en die gebied van Samariʹa+ in besit neem; en Benjamin sal Giʹlead+ in besit neem.