5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+
35 En mense sal beslis sê: “Die land daar wat verwoes was, het soos die tuin van Eden+ geword, en die stede wat woes gelê het en wat verwoes en afgebreek was, is versterk; hulle word bewoon.”+