Deuteronomium 23:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Geen Ammoniet of Moabiet mag in die gemeente van Jehovah kom nie.+ Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hulle tot onbepaalde tyd in die gemeente van Jehovah kom nie, 2 Kronieke 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En daarna het die kinders van Moab+ en die kinders van Ammon+ en saam met hulle party van die Ammonimʹ+ teen Joʹsafat gekom om oorlog te voer.+
3 “Geen Ammoniet of Moabiet mag in die gemeente van Jehovah kom nie.+ Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hulle tot onbepaalde tyd in die gemeente van Jehovah kom nie,
20 En daarna het die kinders van Moab+ en die kinders van Ammon+ en saam met hulle party van die Ammonimʹ+ teen Joʹsafat gekom om oorlog te voer.+