13 Toe het die koning van die kinders van Ammon vir die boodskappers van Jefta gesê: “Dit is omdat Israel my land geneem het toe hulle uit Egipte gekom het,+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok en tot by die Jordaan.+ Gee dit dan nou in vrede terug.”
49Oor die kinders van Ammon+ het Jehovah die volgende gesê: “Het Israel geen kinders nie, of het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Malkam+ Gad in besit geneem+ en het sy volk in Israel se stede gaan woon?”+
10 “Omdat jy gesê het: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande—hulle sal myne word, en ons sal beslis albei lande in besit neem’,+ terwyl Jehovah daar was,+