Jeremia 48:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Ons het gehoor van Moab se trots+—hy is baie hoogmoedig—van sy hoogheid en van sy trots en van sy hoogmoed en van die verwaandheid van sy hart.”+ Esegiël 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Moab+ en Seïr+ gesê het: “Kyk! Die huis van Juda is soos al die ander nasies”,+ Sefanja 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek het die smaad van Moab+ en die smadende woorde van die kinders van Ammon gehoor,+ waarmee hulle my volk gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle gebied.
29 “Ons het gehoor van Moab se trots+—hy is baie hoogmoedig—van sy hoogheid en van sy trots en van sy hoogmoed en van die verwaandheid van sy hart.”+
8 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat Moab+ en Seïr+ gesê het: “Kyk! Die huis van Juda is soos al die ander nasies”,+
8 “Ek het die smaad van Moab+ en die smadende woorde van die kinders van Ammon gehoor,+ waarmee hulle my volk gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle gebied.