Rigters 9:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En hulle het soos gewoonlik uitgegaan na die veld en die druiwe van hulle wingerde ingesamel en dit getrap en uitbundig feesgevier,+ waarna hulle in die huis van hulle god ingegaan+ en geëet en gedrink+ en ’n vloek oor Abimeʹleg uitgespreek het.+
27 En hulle het soos gewoonlik uitgegaan na die veld en die druiwe van hulle wingerde ingesamel en dit getrap en uitbundig feesgevier,+ waarna hulle in die huis van hulle god ingegaan+ en geëet en gedrink+ en ’n vloek oor Abimeʹleg uitgespreek het.+