34 En kom dan nou, lei die volk waarheen ek vir jou gesê het. Kyk! My engel sal voor jou uit gaan,+ en die dag waarop ek straf bring, sal ek beslis straf oor hulle bring vir hulle sonde.”+
9 “En dit sal vir die volk moet word soos vir die priester;+ en ek sal beslis van hulle rekenskap eis oor hulle weë;+ en hulle handelinge sal ek oor hulle terugbring.+