Jeremia 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek het die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies laat drink na wie toe Jehovah my gestuur het:+ Jeremia 49:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want só het Jehovah gesê: “Kyk! Hoewel dit nie hulle gewoonte is om die beker te drink nie, sal hulle vir seker drink.+ En jy, sal jy heeltemal ongestraf bly? Jy sal nie ongestraf bly nie, want jy sal vir seker drink.”+
17 En ek het die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies laat drink na wie toe Jehovah my gestuur het:+
12 Want só het Jehovah gesê: “Kyk! Hoewel dit nie hulle gewoonte is om die beker te drink nie, sal hulle vir seker drink.+ En jy, sal jy heeltemal ongestraf bly? Jy sal nie ongestraf bly nie, want jy sal vir seker drink.”+