Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens. Openbaring 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+