2 Samuel 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Dawid het vir die Gibeoniete gesê: “Wat sal ek vir julle doen, en waarmee sal ek versoening doen,+ sodat julle die erfdeel+ van Jehovah beslis kan seën?”
3 En Dawid het vir die Gibeoniete gesê: “Wat sal ek vir julle doen, en waarmee sal ek versoening doen,+ sodat julle die erfdeel+ van Jehovah beslis kan seën?”