Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+ Psalm 107:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hulle begin tot Jehovah roep in hulle benoudheid,+En uit hulle angste lei hy hulle.+ Jesaja 26:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 O Jehovah, in benoudheid het hulle hulle aandag op u gerig;+ hulle het ’n fluistergebed uitgestort toe hulle deur u gedissiplineer is.+
16 O Jehovah, in benoudheid het hulle hulle aandag op u gerig;+ hulle het ’n fluistergebed uitgestort toe hulle deur u gedissiplineer is.+