Psalm 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+ Matteus 12:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Want net soos Jona+ drie dae en drie nagte in die maag van die reusagtige vis was, so sal die Seun van die mens+ drie dae en drie nagte+ in die hart van die aarde+ wees. Handelinge 2:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 want u sal my siel nie in Haʹdes laat nie, en ook sal u nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.+
10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+
40 Want net soos Jona+ drie dae en drie nagte in die maag van die reusagtige vis was, so sal die Seun van die mens+ drie dae en drie nagte+ in die hart van die aarde+ wees.
27 want u sal my siel nie in Haʹdes laat nie, en ook sal u nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.+