Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+

  • Esegiël 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘Wat dan nou ’n goddelose betref, as hy hom afkeer van al sy sondes wat hy gepleeg het+ en hy al my insettinge onderhou en geregtigheid en regverdigheid beoefen,+ sal hy sekerlik bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+

  • Joël 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En ook nou”, is die woord van Jehovah, “keer terug tot my met julle hele hart,+ en met gevas+ en met gehuil en met geweeklaag.+

  • Matteus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Bring dan vrugte voort wat by berou pas;+

  • Handelinge 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word,+ dat tye van verkwikking+ van die aangesig van Jehovah kan kom

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel