Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En op hom sal die gees van Jehovah rus,+ die gees van wysheid+ en van begrip,+ die gees van raad en van mag,+ die gees van kennis+ en van die vrees van Jehovah;+

  • Sagaria 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hy geantwoord en vir my gesê: “Dit is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel, wat lui: ‘“Nie deur ’n krygsmag+ of deur krag nie,+ maar deur my gees”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Handelinge 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het Petrus, vervul met heilige gees,+ vir hulle gesê:

      “Heersers van die volk en ouer manne,

  • 1 Korintiërs 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en wat ek gesê het en wat ek gepreek het, was nie met oorredende woorde van wysheid nie, maar met ’n betoning van gees en krag,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel