Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 54:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jy sal stewig bevestig wees in regverdigheid.+ Jy sal ver wees van onderdrukking+—want jy sal niemand vrees nie—en van enigiets skrikwekkends, want dit sal nie naby jou kom nie.+

  • Esegiël 34:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle sluit,+ en ek sal beslis die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en hulle sal in veiligheid in die wildernis woon en in die woude slaap.+

  • Esegiël 39:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hulle sal hulle vernedering gedra het+ en al hulle ontrouheid waarmee hulle teenoor my gehandel het,+ wanneer hulle in veiligheid in hulle land woon,+ sonder dat iemand hulle laat bewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel