Psalm 93:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+ Esegiël 37:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+
93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+
24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+