Jesaja 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+ Jeremia 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+
18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+
6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+