Genesis 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy was ’n magtige jagter in verset teen Jehovah. Daarom is daar ’n gesegde: “Net soos Nimrod, ’n magtige jagter in verset teen Jehovah.”+ Genesis 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Uit dié land het hy na Assiʹrië+ getrek en begin bou aan Niʹneve+ en Reʹhobot-Ir en Kalag
9 Hy was ’n magtige jagter in verset teen Jehovah. Daarom is daar ’n gesegde: “Net soos Nimrod, ’n magtige jagter in verset teen Jehovah.”+