Levitikus 26:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+ Hosea 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want selfs dit was uit Israel.+ ’n Blote vakman het dit gemaak,+ en dit is nie God nie; want die kalf van Samariʹa sal blote splinters word.+
30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+
6 Want selfs dit was uit Israel.+ ’n Blote vakman het dit gemaak,+ en dit is nie God nie; want die kalf van Samariʹa sal blote splinters word.+