Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+

  • Spreuke 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Om regverdigheid en reg te beoefen, is vir Jehovah verkiesliker as offerandes.+

  • Jesaja 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+

  • Jeremia 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het Jehovah gesê: “OEFEN geregtigheid en regverdigheid uit, en verlos die beroofde uit die hand van die bedrieër; en behandel geen inwonende vreemdeling, vaderlose seun of weduwee sleg nie.+ Doen hulle geen geweld aan nie.+ En vergiet geen onskuldige bloed in hierdie plek nie.+

  • Esegiël 45:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Dit is genoeg, o owerstes van Israel!’+

      “‘Verwyder die geweld en die plundering,+ en beoefen geregtigheid en regverdigheid.+ Hef julle onteienings op van my volk’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.

  • Hosea 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En wat jou betref, tot jou God moet jy terugkeer,+ deurdat jy liefderyke goedhartigheid+ en geregtigheid+ bewaar; en hoop voortdurend op jou God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel