Genesis 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+ Galasiërs 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof,
9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n regverdige man.+ Hy was onberispelik onder sy tydgenote. Noag het met die ware God gewandel.+
22 Die vrugte+ van die gees, daarenteen, is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, goedhartigheid, goedheid,+ geloof,