Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Jy sal baie saad na die land neem, maar jy sal min insamel,+ want die sprinkaan sal dit verslind.+

  • Jeremia 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hulle het koring gesaai, maar dorings geoes.+ Hulle het hulle siek gewerk; hulle sal geen voordeel bring nie.+ En hulle sal hulle beslis skaam oor julle opbrengste weens die brandende toorn van Jehovah.”

  • Joël 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+

  • Amos 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarom, omdat julle landhuur van ’n geringe afpers en die skatting van graan van hom bly neem,+ het julle huise van gekapte klip gebou,+ maar julle sal nie daarin bly woon nie; en begeerlike wingerde het julle geplant, maar julle sal nie die wyn daarvan bly drink nie.+

  • Haggai 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Julle het baie saad gesaai, maar min word ingebring.+ Daar word geëet, maar nie tot versadiging toe nie.+ Daar word gedrink, maar nie tot dronkenskap toe nie. Klere word aangetrek, maar niemand word warm nie; en wie hom verhuur, verhuur hom vir ’n sak vol gate.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel