6 En oesoorblyfsels sal daarin oorbly soos wanneer die olyfboom afgeslaan word: twee of drie ryp olywe aan die punt van die tak; vier of vyf aan die vrugdraende takke daarvan”, is die woord van Jehovah, die God van Israel.+
13 Want só sal dit word in die land, onder die volke, soos wanneer die olyfboom afgeslaan word,+ soos wanneer die oesoorblyfsels ingesamel word as die druiweoes tot ’n einde gekom het.+
9 Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hulle sal vir seker die oorblyfsel van Israel net soos ’n wingerdstok afoes.+ Bring jou hand weer soos ’n druiweplukker oor die wingerdstok se hegranke.”