Psalm 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Red my tog,+ o Jehovah, want daar is geen lojale meer nie;+Want die getroues het onder die mensekinders verdwyn. Psalm 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+ Jesaja 57:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 Die regverdige het omgekom,+ maar niemand neem dit ter harte nie.+ En mense van liefderyke goedhartigheid word weggeruk in die dood,+ terwyl niemand besef dat dit weens die rampspoed is dat die regverdige weggeruk is nie.+ Romeine 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 net soos daar geskrywe staan: “Daar is nie ’n regverdige mens nie, nie eers een nie;+
12 Red my tog,+ o Jehovah, want daar is geen lojale meer nie;+Want die getroues het onder die mensekinders verdwyn.
14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+
57 Die regverdige het omgekom,+ maar niemand neem dit ter harte nie.+ En mense van liefderyke goedhartigheid word weggeruk in die dood,+ terwyl niemand besef dat dit weens die rampspoed is dat die regverdige weggeruk is nie.+