Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En my vader,+ kyk, ja, kyk na die slip van u moulose oorkleed in my hand, want toe ek die slip van u moulose oorkleed afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. Weet en sien dat daar geen kwaad+ of opstandigheid in my hand is nie, en ek het nie teen u gesondig nie, terwyl u na my siel op die loer lê om dit weg te neem.+

  • Psalm 57:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+

      My siel is neergeboë.+

      Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;

      Hulle het daarin geval.+ Sela.

  • Habakuk 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hy het hulle almal met ’n blote vishoek opgetrek;+ hy sleep hulle weg in sy sleepnet, en hy versamel hulle in sy visnet.+ Daarom verbly hy hom en is hy bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel