Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 34:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het na hom opgesien en begin straal,+

      En hulle aangesig kon onmoontlik beskaamd word.+

  • Psalm 123:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Kyk! Soos die oë van knegte op die hand van hulle heer is,+

      Soos die oë van ’n diensmeisie op die hand van haar meesteres is,+

      So is ons oë op Jehovah ons God+

      Totdat hy aan ons guns betoon.+

  • Jesaja 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal in afwagting bly van Jehovah,+ wat sy aangesig vir die huis van Jakob verberg,+ en ek sal op hom hoop.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel