Genesis 49:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek sal inderdaad wag op redding van u, o Jehovah.+ Psalm 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat my in u waarheid wandel en leer my,+Want u is my God van redding.+ו [Wau]Op u het ek die hele dag gehoop.+ Psalm 62:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 Ja, my siel wag in stilte op God.+Van hom kom my redding.+ Klaagliedere 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Dit is goed dat ’n mens wag,+ ja, in stilte,+ op die redding van Jehovah.+ Lukas 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En kyk! daar was ’n man in Jerusalem met die naam Siʹmeon, en hierdie man was regverdig en godvresend en het gewag op Israel se vertroosting,+ en heilige gees was op hom.
5 Laat my in u waarheid wandel en leer my,+Want u is my God van redding.+ו [Wau]Op u het ek die hele dag gehoop.+
25 En kyk! daar was ’n man in Jerusalem met die naam Siʹmeon, en hierdie man was regverdig en godvresend en het gewag op Israel se vertroosting,+ en heilige gees was op hom.