Psalm 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Weet dan dat Jehovah beslis die een wat teenoor hom lojaal is,+ sal onderskei;Jehovah sal hoor wanneer ek hom aanroep.+ Psalm 40:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Ek het vurig gehoop op Jehovah,+En daarom het hy sy oor tot my geneig en my hulpgeroep gehoor.+ Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+ Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+ Jesaja 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+ 1 Johannes 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+
3 Weet dan dat Jehovah beslis die een wat teenoor hom lojaal is,+ sal onderskei;Jehovah sal hoor wanneer ek hom aanroep.+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+
9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+
14 En dít is die vertroue wat ons teenoor hom het,+ dat hy ons hoor, ongeag wat ons volgens sy wil vra.+