16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel+ van sy volk wat sal oorbly,+ net soos daar een was vir Israel die dag toe hulle uit Egipteland opgetrek het.
13 En in dié dag sal daar op ’n groot horing geblaas word,+ en dié wat in die land Assiʹrië+ vergaan en dié wat in Egipteland+ verstrooi is, sal beslis kom en hulle neerbuig+ voor Jehovah op die heilige berg in Jerusalem.+
11 Soos ’n voël sal hulle bewend uit Egipte kom,+ en soos ’n duif uit die land Assiʹrië;+ en ek sal hulle beslis in hulle huise laat woon”, is die woord van Jehovah.+