Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 wat liefderyke goedhartigheid vir duisende bewaar,+ wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe,+ maar hy sal geensins vrystelling van straf gee nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders en oor kleinkinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.”+

  • Nehemia 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Psalm 65:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Ongeregtighede was magtiger as ek.+

      Wat ons oortredings betref, u sal dit bedek.+

  • Psalm 86:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+

      En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+

  • Jesaja 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “KOM nou, en laat ons sake regstel tussen ons”, sê Jehovah.+ “Al sou julle sondes soos skarlaken wees, dit sal wit soos sneeu gemaak word;+ al sou dit rooi soos karmosyn stof wees, dit sal soos wol word.

  • Jesaja 44:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+

  • Jeremia 50:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En in dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die oortreding van Israel gesoek word,+ maar dit sal daar nie wees nie; en die sondes van Juda,+ en hulle sal nie gevind word nie, want ek sal dié vergewe wat ek laat oorbly.”+

  • Daniël 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Aan Jehovah ons God behoort die barmhartighede+ en die dade van vergifnis,+ want ons het teen hom in opstand gekom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel