Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hoe kosbaar is u liefderyke goedhartigheid tog, o God!+

      En in die skaduwee van u vleuels soek die mensekinders toevlug.+

  • Psalm 62:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+

      Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+

  • Psalm 103:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy sal nie vir altyd verwyt nie,+

      Ook sal hy nie tot onbepaalde tyd gebelg bly nie.+

  • Jesaja 57:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want ek sal nie tot onbepaalde tyd twis nie, en ook sal ek nie vir altyd verontwaardig wees nie;+ want weens my sou die gees swak word,+ ja, die skepsele wat asemhaal wat ek gemaak het.+

  • Klaagliedere 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel