Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Haman het vir koning Ahasʹveros gesê: “Daar is ’n sekere volk wat verstrooid+ en afgesonderd is onder die volke in al die regsgebiede van u ryk;+ en hulle wette is anders as alle ander volke s’n, en die koning se wette kom hulle nie na nie,+ en dit is vir die koning nie gepas om hulle te laat begaan nie.

  • Psalm 36:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Skadelike planne bly hy op sy bed beraam.+

      Hy gaan staan op ’n weg wat nie goed is nie.+

      Wat sleg is, verwerp hy nie.+

  • Lukas 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ook het die hoofpriesters en die skrifgeleerdes ’n doeltreffende manier gesoek waarop hulle van hom ontslae kon raak,+ want hulle het die volk gevrees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel