Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hosea 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want hulle het hulle hart nader gebring soos na ’n oond;+ dit brand binne-in hulle.+ Die hele nag slaap hulle bakker; teen die oggend brand die oond soos met ’n vlammende vuur.+

  • Matteus 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe dit oggend geword het, het al die hoofpriesters en die ouer manne van die volk teen Jesus raad gehou om hom dood te maak.+

  • Handelinge 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En toe dit dag word, het die Jode ’n sameswering gesmee+ en hulle met ’n vloek verbind+ deur te sê dat hulle nie sou eet of drink totdat hulle Paulus doodgemaak het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel