29 Dit is in die mag van my hand om julle kwaad aan te doen,+ maar die God van julle vader het laas nag met my gepraat en gesê: ‘Pas op dat jy met Jakob geen goed of kwaad spreek nie.’+
7 Toe het sy vrou Iseʹbel vir hom gesê: “Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit?+ Staan op, eet brood en laat jou hart vrolik wees. Ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.”+
10 Pilatus het derhalwe vir hom gesê: “Praat jy nie met my nie?+ Weet jy nie dat ek gesag het om jou vry te laat en dat ek gesag het om jou aan die paal te hang nie?”