17 ‘Waarlik, jou oë en jou hart is op niks anders as op jou onregverdige wins nie,+ en op die bloed van die onskuldige, om dit te vergiet,+ en op kullery en op afpersing, om dit te beoefen.’
12 as hy die geteisterde en arme sleg behandel het;+ hy dinge geroof het,+ ’n pand nie teruggegee het nie+ en hy sy oë na die drekgode opgeslaan het,+ het hy iets verfoeiliks gedoen.+
12 ’n Omkoopgeskenk het hulle in jou geneem om bloed te vergiet.+ Rente+ en woekerwins het jy geneem,+ en deur kullery+ bly jy op gewelddadige wyse wins maak+ uit jou metgeselle, en my het jy vergeet’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.