3 “En die dood sal beslis bo die lewe verkies word+ deur die hele oorblyfsel van dié wat oorbly van hierdie slegte familie in al die plekke van die oorblywendes, waarheen ek hulle verstrooi het”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.
3“Hoor hierdie woord wat Jehovah oor julle gespreek het,+ o kinders van Israel, oor die hele familie wat ek uit Egipteland laat optrek het,+ deur te sê: