11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+
20 Maar toe sy hart hoogmoedig geword en sy gees hom verhard het, sodat hy vermetel gehandel het,+ is hy van die troon van sy koninkryk afgestoot, en sy waardigheid is van hom weggeneem.+
5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+