Esegiël 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Sy vorste in hom is soos wolwe wat prooi verskeur, deurdat hulle bloed vergiet,+ deurdat hulle siele vernietig om onregverdige wins te maak.+ Amos 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Hoor dit, julle wat na ’n arme hap,+ ja, om ’n einde aan die sagmoediges van die aarde te maak,+ Sefanja 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+
27 Sy vorste in hom is soos wolwe wat prooi verskeur, deurdat hulle bloed vergiet,+ deurdat hulle siele vernietig om onregverdige wins te maak.+
3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+